Positiewe en negatiewe effekte van sosiale netwerke op tieners
Die term sosiale netwerk word gedefinieer as volg. ‘n Webwerf wat gebruikers in staat stel om met
mekaar te kommunikeer deur inligting van hulself, kommentaar, boodskappe,
beelde, ens. op die internet te plaas en te deel met ander.
Sosiale Netwerke bied die geleentheid waarop ons inligting kan versprei,in kontak te kan bly met mekaar en ook foto’s te stuur . Daar word daaglik kritiek gelewer. Is sosiale netwerkke goed of sleg? Meeste van ons sal saam stem net soos alles in die lewe het sosiale netwerke ‘n bietjie goed en sleg wat dit inhou vir die wereld en die toekoms.
Negatiewe Effekte Van Sosiale Netwerke
Te veel van enige ding is sleg vir jou. Dis waarom‘n oorbenutting van tegnologie soos sosiale netweke ‘n slegte invloed op kinders se sielkundige gesondheid kan he . Dit kan lei tot depressie en sielkundige afwykings . Mense kan jaloers raak op plekke wat hul sien en waar hul graag sal wil wees, of hul sien die sportster en dink hulle sal nooit daardie persoon se sukses kan bereik nie.
As gevolg van die toename in tyd wat gespandeer word aan sosiale netwerke, spandeer mense al hoe minder en minder tyd daaran om persoonlik te kommunikeer met mense in persoon ,want sosiale netwerke soos BBM maak dit so maklik. Dit is dus nie ‘n verrasing dat die grootste persentasie van die jeug se grootste vrees is om met mense te praat nie, want hul leer net die vaardigheid aan van hoe om te kommunikeer agter en met ‘n skerm . Werkgewers globaal is dus al hoe meer ontevrede oor die kommunikasie vaardighede van die jonger geslag , want hulle kan slegs deur sosiale media kommunikeer en nie persoon tot persoon nie. Die geheim vir ‘n suksesvolle besigheid is kommunikasie.
Die gevolg vankinders wat gereeld aktief op sosiale netwerke is terwyl hul studeer, lei tot ‘n vermindering en afwyking van hulle studies.Dit het ‘n verlaagde akedemiese punt sowel as die swak vermoe om tyd nie effektief te bestuur en te benut nie tot gevolge.Leer voel ook meer gemotiveerd om onbelangrike informasie te leer op sosiale netwerke in plaas daarvan om in skool op te let. Studente begin meer ‘slang’ te gebruik en afkortings wat bekend staan as sms-taal. Leerders beoefen ook nie meer hulle spelvaardighede nie ,want voor jy kan klaar tik weet die slimfoon al klaar wat jy wil se! Dit verlaag leerders se taalvermoe en skryfvaardighede. Kinders kry dus ‘n laer taalpunt op hul rapport.Studente het begin om gewoond te raak dat inligting op sosiale netwerk maklik toeganklik is. Dit gelei dat navorsingsvermoens verlaag.
Positiewe Effekte Van Sosiale Netwerke
Sommige mense wat beskou word as introvertre ,vind dit makliker om aanlyn te kommunikeer eerder as om persoonlik te kommunikeer. Deur sosiale netwerke word ‘n platform geskep waar tieners maklik kan kommunikeer met hul kennisse en sodoende ‘n sterker band van vertroue te bou. Dit oorbrug ook afstand. Dit stel ook tieners in staat om in kontak met hul vriende te bly waarook al hul gaan . Wanneer iemand na ‘n ander land of plek verhuis kan hy of sy elke dag deur die sosiale network in kontak bly met sy/ haar ou vriende. Tieners maak ook baie nuwe vriende so deur te kyk wie almal dieselfde belangstellings het.
Kommentaar wat gelewer word op die sosiale netwerke is nie net altyd negatief op ‘n tiener se lewe nie. Waneer iemand op Facebook ‘n persoon se foto of ‘status’ “like” dan bou dit sommer dadelik die persoon se selfvertrou op en dit lei tot ‘n goeie selfbeeld , wat weer selfrespek tot gevolg het.
Waar was Justin Bieber ontdek ? Op sosiale network . Die netwerke gee tieners wat tanlentvol is ‘n kans om hulle talente vir die wereld te wys deur netwerke soos YouTube te gebruik en video’s op te laai. Mense kan ook publisieteitd kry sonder of amper geen geld uit te gee nie. Dit is ook baie meer toeganklik vir die mark waarvoor meeste mense adverteer.
In die lewe van ons as tieners is dit algemeen dat ons nie daarvan hou om te wag nie . Dit is egter dieselfde as ons wil informasie kry. Ons is bevooreg dat ons in ‘n tyd bly waar ons nie 2 of 3 dae hoef te wag vir die posman of telegramme om afgelewer te word nie,maar dat nuus vining versprei kan word. Ons kan gebruik maak van sosiale netwerke om die inligting binne ‘n paar sekondes te versprei.
Jy kan ook onmiddelik empatie toon teenoor mense as jy sien iemand gaan deur ‘n moeilike tyd. Jy kan vir hulle ‘n boodskap stuur of as jy deur dieselfde situasie gegaan het , raad gee hoe om dit te hanteer. Dit kan ook vir tieners help as ‘n terapie sessie saam met hulle vriende, wat die raad gee in plaas van ‘n sielkundige.
Dit voel vir my asf sosiale netwerke meer goeie effekte as negatiewe effekte inhou as dit reg gebruik word. Indien jy wil weet hoe om kuberboelie te hanteer en waarom hulp te soek klik op die “tab” wat se HELP MY.