5 Maniere hoe om Kuberboelie Te HAnteer en Waar om Hulp te
Soek
Vir al die slegte goed wat daar oor jou gese word moet jy net
onthou
dat dit is nie jou skuld is nie, maak nie saak wat die kuberboelie se nie.
Jy het nie die probleem nie , dit is die kuberboelie wat verkeerd is. Moet
nooit skaam of sleg voel vir wie jy is nie,.
Wees net jouself en die beste jy wat jy kan wees! (uitnemdheid).
Probeer na die saak uit ‘n ander oogpunt kyk of met ander perspektief . Ek weet dit is moeilik ,maar dink ‘n aan die rede hoekom die kuberboelie dit doen aan die slagoffer. Ag uit tien keer is die kuberboelie ongelukkig oor sy eie huis situasie of net ongelukkig oor die algemeen. Die kuberboelie is vol pyn, en hy soek ‘n manier om sy pyn op ander mense uit te haal. Hy kies dan gewoonlik iemand wie se gevoelens maklik is om te manupileer en te beheer, sodat jy as slagoffer dieselfde pyn sal ervaar wat hy ervaar. Probeer om nie vir die kuberboelie te wys jy gee om wat hulle vir jou se nie. Kyk na die boelie se huis situasie en kyk of hulle nie dalk eintlik geboelie word by die huis nie. Toon bietjie simpatie teenoor die persoon. Onthou net omdat iemand iets slegte gedoen het of gese het, beteken dit nie dat hulle noodwendig slegte mense is nie,maar hul aksies is net verkeerd.
Vind maniere hoe om die stres te hanteer wat ervaar word deur die kuberboelie. Maniere te kry hoe om stres te verlig kan jou meer weerstandig maak teen kuberboelies se onverdraagsame aksies. Oefening, gesprekke met jouself en asemhalingsoefenige is alles goeie maniere hoe om onstlae te raak van die stres wat veroorsaak word deur kuberboelies
As jy voel die kuberboelie raak te erg gaan praat met iemand ouer en volwasse of iemand wat ook ‘n slagoffer was van kuberboelie en kry raad hoe om dit te hanteer. Onthou om ‘n berader te sien beteken nie daar is iets fout met jou nie. Ons almal kort net ‘n bietjie raad hoe om moeilike situasies te hanteer.
Spandeer jou tyd aan goed waarvan jy hou. Hoe meer tyd jy spandeer aan aktiwiteite wat vir jou plesier bring en tyd saam met vriende wat nie deel te neem aan kuberboelie nie, sal jy min gepla wees oor kuberboelies en wat daar vir jou en van jou gese word.